Lees: Staan op vir die Six
Fri, 20 Nov
|Hemingways Bookshop
Tickets: No charge Celeste Slabber-Loriston Vasgevang tussen twee bendes droom Astrid van ’n lewe buite die Six. Maar wanneer sy met #bendesmustfall teen die geweld opstaan, word sy ’n teiken. ’n Moderne Romeo en Juliet-verhaal van liefde, verraad en die prys van verset.


Time & Location
20 Nov 2026, 16:00 – 17:00
Hemingways Bookshop, No.5, Victoria Square, 20 Long St, Hermanus, 7200
About the event
Lees: Staan op vir die Six
Kom luister na die skrywer se voorlesing uit hierdie aangrypende Afrikaanse jeugverhaal. Astrid droom van ’n toekoms buite die Six, waar twee bendes om beheer veg. Maar haar veldtog #bendesmustfall trek gevaarlike aandag. ’n Moderne Romeo en Juliet-verhaal van liefde, geweld en verraad — waar bendes baklei, wen niemand nie.
Meer oor Celeste:
Celeste Slabber-Loriston is ‘n bekroonde Jeugboekskrywer. In 2019 ontvang sy ‘n ATKV Woordveertjie vir haar jeugverhaal JINX (Protea Uitgewers). Sy skryf ook die jeugverhaal ALIAS wat in 2020 by Protea boekhuis verskyn en ook Die Speletjie in 2025 uitgegee deur Naledi.
Celeste is mede-eienaar en artistieke direkteur van Story Team (Pty) Ltd, ‘n opvoedkundige teatermaatskappy in die Overberg. Hier gebruik sy haar skryftalent en die platform van die teater, om jong gehore te leer oor die
