RSG gesels met die FynArts span

5 May, 2015

Christelle Webb-Joubert van RSG gesels met Colleen Naude oor hierdie jaar se Hermanus FynArts fees. Vind uit hoekom die fees begin het, waar die tema Italian Connection vandaan kom en wat jy alles kan verwag by hierdie jaar se fees. Die gewilde kunstenaar Jaco Sieberhagen gee ons ook ’n voorsmakie van Sculpture on the Cliffs, of soos hy dit noem Hermanus se Opelug Gallery.